Ad Altiora - Altyd Hoër
86
Matriekleerders
10
A Kandidate
142
Vakonderskeidings
90%
Baccalaureus

Ovies Geniet Saam

Ovies Hoop Saam

Ovies Juig Saam

Ovies Wen Saam

Ovies Staan Saam

Ovies Presteer Saam
Welkom by Ovies
HOëRSKOOL OVERBERG het ‘n trotse geskiedenis en streef na uitnemendheid op akademiese-, kultuur- en sportgebied. Hier is elke kind vir ons belangrik en word as individu hanteer. Deur ‘n ervare personeel word elke kind binne ‘n rustige plattelandse omgewing gelei om sy volle potensiaal te ontwikkel. Koshuisverblyf vorm ook ‘n belangrike onderdeel in die ontwikkeling van Ovies.
Met hierdie webblad probeer ons ‘n kykie gee in die lewe van ‘n Ovie. Kom beleef saam met ons die lewe van ‘n Ovie en sien hoe ons ons leuse uitleef: Ad Altiora! Altyd Hoër!
In die proses om ons missie te realiseer, is die volgende waardes vir ons belangrik:

Ywer
Integriteit
Trots
Beleefdheid
Lojaliteit
Respek
Onlangse Nuus
Spogoomblikke