Baie dankie

Baie dankie aan almal wat jul MySchool-kaarte so getrou gebruik. Die mooi bedrag van R5916.70 is tot hede aan die skool oorbetaal vanjaar. Indien jy nog nie ‘n kaart het nie doen vandag aansoek by Teresa Coetzee by Hoërskool Overberg. Deur slegs jou kaart te “swipe” met jou aankope by die volgende instansies verdien ons […]

Skole Kook

Skole Kook Sayola Zungula en Siya Saul is een van sewe spanne wat deurdring na die semi-finaal, later in Augustus. Daar is landwyd 22 skole wat vanjaar aan Skole Kook deelneem. Hou hierdie twee bobaas kokke dop!

Ovies_Toekennings NSS eksamen 2018

Akademiese Toekennings vir OVIES! Die Hoërskool Overberg het by die afgelope prysuitdeling van die Overberg Onderwysdistrik met verskeie toekennings weggeloop. Saam met die hoërskole van Hermanus, Swellendam en Bredasdorp het Overberg ‘n toekenning gekry vir hulle algehele goeie prestasie in die Nasionale Senior Sertifikaat- eksamen.   Die toekenning waarop Ovies die trotsste is, is die […]

Moorreesburg Top 10-byeenkoms – 27 Oktober 2018

Moorreesburg Top 10-byeenkoms – 27 Oktober 2018 Baie geluk aan ons atlete wat deelgeneem het. Die volgende uitslae is behaal: Adrian Swart – S17 · 100m – 10.61s – goud · 200m – 21.57s – goud · 400m – 49.75s (rekord is 49.74s) – goud · Verspring – brons Shandon Botha – S17 · 110mH […]