OVIES OPEDAG | 16 FEB 2023

Hoërskool Overberg Opedag: 16 Februarie 2023 Registreer op die skakel op ons webblad: www.hsoverberg.com  

Ovies Matriekuitslae & Statistiek

HOËRSKOOL OVERBERG A-KANDIDATE:  NSS 2021 SIEN: OVIES Matriekuitslae 2021 SIEN: OVIES NSS Statistiek 2021 Pos. Naam Gemiddeld   Onderskeidings 1 Benjamin Lourens 90.5 7 2 Aldrich Opperman 87.5 7 3 Xeniah Ockhuis 87.3 7 4 Eva Quinlan 86.8 6 5 Chloë Sleenhof 85.3 6 6 Charlotte Coetzee 84.8 6 7 Kirsten Myburg 84.8 6 8 […]

Jeugleierskonferensie

Que Dunsdon, hoofseun 2022, is so pas gekies om aan die Burger se 63ste jeugleierskonferensie deel te neem.  Hy is een van 50 hoofleiers wat uit al die hoofleiers in Noord-, Suid- en Wes-Kaap gekies is.  Vanjaar se konferensie vind vanaf 13 tot 15 Desember virtueel plaas. Que is ‘n dinamiese leier wat veral op […]