Meagen Krige Won Second Prize With Her Book, Bush Holiday

15 years ago the Whisper from the Heart Poetry Club launched their first national competition, inviting schools throughout South Africa and Namibia to submit pupils’ poems and short stories to be published in an annual selection of work. For the past 7 years, Caledon has produced prize-winning entries, competing against some of the major schools […]

Icelia Viviers Blink Uit as Voortrekker

Icelia Viviers (gr. 12) is lid van die Hemel-en-Aarde Voortrekkerkommando.  Sy is verkies as Adjunkhoofspanleier van die Verkenners wat leerders vanaf gr. 8 – 12 insluit. Die Voortrekkers is ‘n kultuurbeweging wat die moderne Afrikaner, in besonder sy jeug, bemagtig om as positiewe burgers en konsekwente Christene suksesvol te wees in hul roeping tot diens.  […]

Welkom in Ovieland

24 Januarie 2020 Geagte Ouers WELKOM IN OVIELAND Hoërskool Overberg het ‘n lang, mooi en trotse geskiedenis. Ons is oor jare bekend vir hoë standaarde op alle gebiede. Ons glo saam in balans en die vier pilare waarop ons skool gebou is, is in ‘n puik kondisie. Ons akademie is voortreflik, ons kultuur kook, aan […]

Ovies Word Vereer by Overberg Distrik Sporttoekennings

Tydens die eindjaarfunksie van die Overberg Distriksportkomitee in 2019, is daar erkenning aan sportsterre gegee vir hulle bydrae op verskeie sportterreine. Hanru Pool (rolbal), Marcel Pheiffer en Danel Franse (rugby) ontvang elkeen ‘n spesiale voorsitterstoekenning.  Die hele Caledon-gemeenskap is baie trots op ons drie uitblinkers.