KykNET hoe sing Ovies plek in landswye finaal los!

Die Hoërskool Overberg se skoolkoor (65 lede) het in die Wes-Kaap finaal in die  KykNET NOU Sing-in-Harmonie-kompetisie as wenners weggestap saam met die Hoër Meisieskool Bloemhof ind die kategorie 800 en minder leerder. Die beoordelaars was baie beïndruk met die kwaliteit van hierdie klein plattelandse koor uit ‘n skool met slegs 480 leerders . Die […]

HS Overberg Blink Uit In NSS-Eksamen 2019

Nie net behaal HS Overberg ‘n 100%-slaagsyfer nie, maar is daar ook 5 kandidate in die Top 10 opgeneem.  Cobus Smith is die algehele toppresteerder (93.5%), met onderskeidelik Ruan Delport (4e), Daneel van Niekerk (6e), Kaylee Krige (8e) en Hendrik Prinsloo (10e).  Cobus is ook aangewys as die beste presteerder in Wiskunde en Fisiese Wetenskap;  […]