Top 10 in die Wes-Kaap gr.12 2016 (individuele leerders)
• Meganiese Tegnologie -1ste • RTT-1ste • Duits Tweede Addisionele Taal – 6de
Uitnemendheid vir matriekuitslae 2016-algemeen
• 100% Slaagsyfer afgelope 5 jaar! • 19 A-gemiddeldes uit klas van 90 • 175 vak-A’s • 80% Baccalaureus-slaagsyfer • Duits gem 81% met 6 A’s • LO gem 71% met 29 A’s • Wiskunde gem 67% [49 kandidate met 15 A’s] en GEEN druipelinge • Toerisme gem 72% 8 A’s