KykNET hoe sing Ovies plek in landswye finaal los!

Die Hoërskool Overberg se skoolkoor (65 lede) het in die Wes-Kaap finaal in die  KykNET NOU Sing-in-Harmonie-kompetisie as wenners weggestap saam met die Hoër Meisieskool Bloemhof ind die kategorie 800 en minder leerder. Die beoordelaars was baie beïndruk met die kwaliteit van hierdie klein plattelandse koor uit ‘n skool met slegs 480 leerders . Die […]