Hoofleiers vir 2019

Tydens die jaarlikse prysuitdeling op 11 Oktober 2018 is die hoofleiers vir 2019 bekendgemaak. Skool: • Marcel Pheiffer (Onderhoofseun) • Nina Theron (Hoofdogter) • Kaylee Krige (Onderhoofdogter) • Ian le Roux (Hoofseun) Koshuise: Huis Van den Berg (seuns): • Johan van Dyk Nerina (dogters) • Isabel Karoro

Gebreide komberse aan Kindersorg

Noni Afrika en Sayola Zingula oorhandig gebreide komberse aan Kindersorg in Kleinmond waar 16 kinders versorg word. Die komberse is gebrei en aanmekaar gehekel deur 2 dames van Caledon, mev. Olive de Waal (95) en mev. Fransiena Otto.

Waardes-projek

Die Leerderraad 2017 het Vrydag, 4 Augustus die Waardeboom amptelik aan die Ovies bekendgestel Dís die waardes wat die Ovies nastreef. Om die kostes te dek het hul verskeie projekte geloods, bv. ‘n winterbal