‘n Onderhoud met mnr. Jacobs.

Mnr. Johan Jakobs is nou vir amper twee kwartale in sy pos as die skoolhoof van Hoërskool Overberg.  Ons het by hom gaan kuier om meer oor homself en sy planne vir die skool uit te vind. Baie welkom by Hoërskool Overberg. Vertel ons asseblief kortliks meer oor Meneer self. Ek is in Walvisbaai in […]