
Ad Altiora - Altyd Hoër
Buitemuurs / Kultuur
Altior
Drama
CSV
Eisteddfod
Koesterklanke
Koor
Kultuur Buite Skool
Kultuurprestasies
Redenaars
Die CSV bywoning is vrywilig en is een van die buitemuurse aktiwiteite wat ‘n groot verskil in baie leerders se lewe maak. Daar word eenkeer in ‘n sewedagsiklus bymekaar-gekom. Kringleiers het elkeen ‘n groepie waar verskeie temas binne die groepie bespreek word. Die plaaslike leraars besoek ook die CSV waar hulle ‘n boodskap aan die kinders bring. “Praise and worship” geleenthede en die besoek van diensjaarspanne is ook van die hoogtepunte op die CSV-kalender. ‘n Groep seuns het saam met mnr. Venter die Karoo Mighty Men Konferensie net buite Middelburg in die Oos-Kaap bygewoon.