Die Hoërskoolkoor, bestaande uit 76 lede, het 19,20 Januarie 2-18 ‘n baie suksesvolle oefenkamp gehad by die Oudekraal venue buite Caledon.

Kinders het entoesiasties gewerk en ‘n stewige grondslag gelê vir ‘n wonderlike koorjaar!! Die nuwe juf. Anna-Mart Fourie, Fia Geldenhuys (die begeleidster) en Mnr Conrad Meyer, saam met die koorleier juf. Stella Augustyn  het  die groep kinders vergesel.