Ad Altiora - Altyd Hoër


Ovies neem aan die Suid-Noord Bolandskole gholfkompetisie deel. Die wedstryde word gedurende die eerste kwartaal op vier verskillende bane gespeel. Al die spelers speel vanaf ‘n 18 -voorgee. Na afloop van die kompetisie word die topspelers genooi na die Boland ope waaraan die beste spelers in die Boland deelneem.

Ovies wen vanjaar die Interskole Gholfwedstryd teen Hermanus.

Foto's