Ad Altiora - Altyd Hoër
Buitemuurs / Kultuur
Altior
Drama
CSV
Eisteddfod
Koesterklanke
Koor
Kultuur Buite Skool
Kultuurprestasies
Redenaars
Koorleier: Stella Augustyn
Die Hoërskool Overberg het ‘n baie aktiewe koor wat bestaan uit ±70 pragtige leerders. Ons vorm ‘n heerlike eenheid bestaande uit sportsterre, kultuurghoeroes en akademiese reuse! Ons jaarlikse repertoire bied ‘n baie lekker verskeidenheid met genres wat alle musieksmake sal bevredig!
Die koor tree gereeld op by verskeie spoggeleenthede van die skool en het ook elke jaar ‘n groot konsert saam met ‘n gaskunstenaar. Elke eerste naweek van die skooljaar word tradisioneel afgeskop met ‘n baie lekker oefenkamp.
Hoogtepunt 2017:
Neem deel aan Overberg Eisteddfod 2017, ontvang cum laude, word uitgenooi na die Prestige Pryswennerskonsert en word aangewys as die beste koor by die Overberg Eisteddfod!

Koor Nuus