Bevorderingsvereistes

Bevorderingsvereistes Graad 8 en 9

Graad 8 en 9 Vakke sluit in:

  1. Afrikaans Huistaal & Eerste Addisionele Taal
  2. Engels Huistaal & Eerste Addisionele Taal
  3. Wiskunde
  4. Sosiale Wetenskap
  5. Natuurwetenskap
  6. Ekonomiese en Bestuurswetenskap
  7. Tegnologie
  8. Kreatiewe Kuns
  9. Lewensoriëntering

Minimum Slaagvereistes:

  1. Vlak 4 (meer as 50%) vir een amptelike taal op Huistaalvlak
  2. Vlak 3 (meer as 40%) vir die tweede vereiste amptelike taal op Eerste Addisionele taalvlak
  3. Vlak 3 (meer as 40%) vir wiskunde
  4. Vlak 3 (meer as 40%) in enige DRIE van die ander vereiste vakke
  5. Vlak 2 (meer as 30%) in enige TWEE van die oorblywende vereiste vakke

Bevorderingsvereistes Graad 10 tot 12

Verpligte Vakke:

  1. HUISTAAL (Afrikaans of Engels)
  2. EERSTE ADDISIONELE TAAL (Afrikaans of Engels)
  3. WISKUNDE of WISKUNDIGE GELETTERDHEID
  4. LEWENSORIëNTERING

Minimum Slaagvereistes Keusevakke:

  1. Moet HUISTAAL slaag met 40% of meer.
  2. Moet EERSTE ADDISIONELE TAAL slaag met 30% of meer.
  3. Moet ENIGE TWEE ander vakke slaag met 40% en meer.
  4. In ‘n verdere DRIE vakke moet die leerder 30% en meer behaal