Ad Altiora - Altyd Hoër
Buitemuurs / Kultuur
Altior
Drama
CSV
Eisteddfod
Koesterklanke
Koor
Kultuur Buite Skool
Kultuurprestasies
Redenaars
Interne kompetisies lê die grondslag vir uitmuntende redenaars en debatteerders waar die tonge klap.
Jy moet dink of sink…
Jy moet stilbly of ly…
Jy moet betrokke raak – dit is vir ‘n goeie saak!!!
Ons bied elke kwartaal ‘n geleentheid aan vir ‘n praatsaamfees op Oviebodem.
Kwartaal 1: blitsdebat
Kwartaal 2: pretaand
Kwartaal 3: redenaars
Kwartaal 4: bobaasstorievertellers
Ovies doen dit weer by Radikale Redenaars 2020
Na 2019 se suksesverhaal waar HS Overberg twee leerders, Willem Roux (2e) en Robert Myburg (4e) in die nasionale kompetisie in Pretoria opgelewer het, het ons leerders besluit om in 2020 tydens die grendeltyd hulle stemme te verhef en het via video’s deelgeneem. Die volgende uitslae is ontvang en ons is trots op elkeen van hierdie leerders wat deurdring na die verskeie vlakke:

Graad | Leerder | Vlakke |
---|---|---|
Gr.9 | Robert Myburg | Afrikaans : Wes-Kaap-uitdunne |
Engels : Nasionale uitdunne | ||
Gr.10 | Que Dunsdon | Engels : Nasionale uitdunne |
Gr.11 | Kirsten Myburg | Afrikaans : Wes-Kaap-uitdunne |
Engels: Nasionale uitdunne | ||
Gr.11 | Miné Le Grange | Tweetalig: Nasionale uitdunne |
Gr.12 | Tyra Van Wyk | Afrikaans: Wes-Kaap-uitdunne |