Ad Altiora - Altyd Hoër


Rugby is sekerlik die oudste sportsoort wat die skool aanbied. Meneer Pienaar, oudskoolhoof in die vyftigerjare, was immers ‘n Springbokkaptein! ‘n Oud - Ovie wat tans opgang maak in die rugbywêreld, is Kobus van Dyk ( Stormers ). Die skool het spanne in die volgende ouderdomsgroepe, 0/19, 0/16 en 0/15. Al die spanne word deur baie bekwame afrigters afgerig.
Rugby Nuus

Foto's