Ovies Spogoomblikke

February 4, 2022

OVIES OPEDAG | 16 FEB 2023

Hoërskool Overberg Opedag: 16 Februarie 2023 Registreer op die skakel op ons webblad: www.hsoverberg.com  
February 4, 2022

Ovies Matriekuitslae & Statistiek

HOËRSKOOL OVERBERG A-KANDIDATE:  NSS 2021 SIEN: OVIES Matriekuitslae 2021 SIEN: OVIES NSS Statistiek 2021 Pos. Naam Gemiddeld   Onderskeidings 1 Benjamin Lourens 90.5 7 2 Aldrich […]
January 14, 2022

Jeugleierskonferensie

Que Dunsdon, hoofseun 2022, is so pas gekies om aan die Burger se 63ste jeugleierskonferensie deel te neem.  Hy is een van 50 hoofleiers wat uit […]
December 7, 2021

ATKV Redenaars

ATKV Redenaars PDF
December 7, 2021

Allegretto Afrikaans Sillabus

Allegretto Afrikaans Sillabus PDF
March 2, 2021

Opedag 2021

Op 25 Januarie het die jaarlikse opedag van Hoërskool Overberg plaasgevind. Graadses– en graadseweleerders van verskeie laerskole het die dag by die Ovies kom deurbring. Die […]
February 10, 2021

Ovies redeneer en presteer in 2020

Ovies redeneer en presteer in 2020 Hoërskool Overberg is ’n plattelandse skool met nagenoeg 500 leerders. In 2020 het hulle merkwaardige kultuurprestasies opgelewer toe hulle teen […]
June 29, 2020

Gr 10 – 12 Inligtingstuk vanaf 6 Julie 202

>> Gr 10 – 12 Inligtingstuk vanaf 6 Julie 202  
June 24, 2020

Gr 12 Inligtingsblad Junie 2020

>> Gr 12 Inligtingsblad Junie 2020  
June 24, 2020

Meagen Krige Won Second Prize With Her Book, Bush Holiday

15 years ago the Whisper from the Heart Poetry Club launched their first national competition, inviting schools throughout South Africa and Namibia to submit pupils’ poems […]
June 24, 2020

Icelia Viviers Blink Uit as Voortrekker

Icelia Viviers (gr. 12) is lid van die Hemel-en-Aarde Voortrekkerkommando.  Sy is verkies as Adjunkhoofspanleier van die Verkenners wat leerders vanaf gr. 8 – 12 insluit. […]
June 24, 2020

Welkom in Ovieland

24 Januarie 2020 Geagte Ouers WELKOM IN OVIELAND Hoërskool Overberg het ‘n lang, mooi en trotse geskiedenis. Ons is oor jare bekend vir hoë standaarde op […]
June 24, 2020

Ovies Word Vereer by Overberg Distrik Sporttoekennings

Tydens die eindjaarfunksie van die Overberg Distriksportkomitee in 2019, is daar erkenning aan sportsterre gegee vir hulle bydrae op verskeie sportterreine. Hanru Pool (rolbal), Marcel Pheiffer […]
June 23, 2020

Boland Junior Enkelkampioen is ‘n Ovie

Hanru Pool is ‘n ware ambassadeur vir HS Oveberg op die rolbanbaan, nie net op streeksvlak nie, maar ook provinsiaal. Hy was verlede jaar die Overbergstreek […]
June 22, 2020

Montagu Drama Festival

The Overberg drama club attended the Montagu Drama Festival on Tuesday 20 August 2019. The exposure was of great benefit to the learners and it was […]
June 19, 2020

Ovies Presteer by Radikale Redenaars in Pretoria Okt. 2019

Tydens die Radikale Redenaarskompetisie het twee van ons leerders deurgedring na die Nasionale rondte in Pretoria. Willem Roux (gr.11 in 2019) behaal die tweede plek in […]
June 18, 2020

Aankondiging van Eerste Kwartaal Top 20-Akademie Graad 12

Ons is baie trots op ons drie toppresteerders wat op 12 Junie 2020 aangekondig is.  Chanél Bosman beklee die eerste posisie met 94.5%. Willem Roux is […]
June 18, 2020

Provinsiale Akademiese Toekenning Aan HS Overberg, Januarie 2020

Wes-Kaapse Onderwysdepartement het die toppresteerders en skole in die NSS-eksamen van 2019 by Leeuwenhof vereer.  Me. Hanneke Strydom (waarnemende hoof) en mnr. Louis Kriel (adjunkhoof) het […]
June 17, 2020

Ovies klim steeds atletiekleer by SUID-BOLAND

Die Suid-Boland atletiekbyeenkoms is hierdie jaar deur die HS Grabouw aangebied. In ‘n absolute versengende hitte het 44 Ovies deelgeneem om te kwalifiseer vir die Boland […]
June 17, 2020

Overberg District Academic Awards for 2019

Matric learners, schools and principals were honoured for their efforts in 2019 by die Overberg Education District. On Saturday, 18 January 2020, the matric awards ceremony […]
June 17, 2020

Die Burger se jeugleierskonferensie

Die  Burger se jeugleierskonferensie in samewerking met die WKOD het Desember in 2019 hulle 61ste bestaansjaar gevier. Oudergewoonte is daar weer 50 leerders uit die Wes-, […]
June 17, 2020

KykNET hoe sing Ovies plek in landswye finaal los!

Die Hoërskool Overberg se skoolkoor (65 lede) het in die Wes-Kaap finaal in die  KykNET NOU Sing-in-Harmonie-kompetisie as wenners weggestap saam met die Hoër Meisieskool Bloemhof […]
June 17, 2020

HS Overberg Blink Uit In NSS-Eksamen 2019

Nie net behaal HS Overberg ‘n 100%-slaagsyfer nie, maar is daar ook 5 kandidate in die Top 10 opgeneem.  Cobus Smith is die algehele toppresteerder (93.5%), […]
August 30, 2019

Baie dankie

Baie dankie aan almal wat jul MySchool-kaarte so getrou gebruik. Die mooi bedrag van R5916.70 is tot hede aan die skool oorbetaal vanjaar. Indien jy nog […]
May 13, 2019

Skole Kook

Skole Kook Sayola Zungula en Siya Saul is een van sewe spanne wat deurdring na die semi-finaal, later in Augustus. Daar is landwyd 22 skole wat […]
February 12, 2019

Ovies_Toekennings NSS eksamen 2018

Akademiese Toekennings vir OVIES! Die Hoërskool Overberg het by die afgelope prysuitdeling van die Overberg Onderwysdistrik met verskeie toekennings weggeloop. Saam met die hoërskole van Hermanus, […]
November 2, 2018

Moorreesburg Top 10-byeenkoms – 27 Oktober 2018

Moorreesburg Top 10-byeenkoms – 27 Oktober 2018 Baie geluk aan ons atlete wat deelgeneem het. Die volgende uitslae is behaal: Adrian Swart – S17 · 100m […]
October 17, 2018

Hoofleiers vir 2019

Tydens die jaarlikse prysuitdeling op 11 Oktober 2018 is die hoofleiers vir 2019 bekendgemaak. Skool: • Marcel Pheiffer (Onderhoofseun) • Nina Theron (Hoofdogter) • Kaylee Krige […]
July 25, 2018

Boland Rugby

Marcel Pheiffer verteenwoordig die Boland 0/18 Akademiespan by die Akademieweek in die Paarl. Adrian Swart verteenwoordig die Boland 0/16 Grant Khomospan by die Grant Khomoweek in […]
May 14, 2018

Die Ovies het vanjaar die Boland Hokkie-bokkie

Die Ovies het vanjaar die Boland Hokkie-bokkies. * Taylor Stewart – 0/14 Shiraz-span se toernooi is in Bloemfontein * Dejay Benjamin – 0/16 IPT B-span in […]
May 4, 2018

Oviester sing “ticket to Talent America” los!

Josh le Roux sing al vandat hy gebore is. Hy het oor jare al verskeie sang kompetisies gewen en spog-toekennings verwerf by verskillende Eisteddfods regoor die Wes-Kaap. […]
May 4, 2018

11 netbalspeelsters gekies vir die Overberg streekspanne

Baie geluk aan die volgende 11 netbalspeelsters wat gekies is vir die Overberg streekspanne wat op 12 Mei deelneem aan die eerste Wes Kaap proewe in […]
March 13, 2018

Ovies leer Paarl ken by 39C

5-ster weelde, ‘n Mosambiekse spoegkobra, 300 krokodille, die bakermat van Afrikaans en die SA-wynbedryf … dít alles het die Ovie Gr. 10 toerismeklas in een dag […]
February 23, 2018

Gebreide komberse aan Kindersorg

Noni Afrika en Sayola Zingula oorhandig gebreide komberse aan Kindersorg in Kleinmond waar 16 kinders versorg word. Die komberse is gebrei en aanmekaar gehekel deur 2 […]
February 23, 2018

Dankie, Ovie-Onnies

Die graad 10A-klas het die personeel van HS Overberg se Valentynsdag gemaak met ‘n baie spesiale geskenkie – ‘n pragtige kolwyntjie in ‘n kunstig versierde houertjie. […]
February 23, 2018

Ovie-onnies vang gees vir Interskole atletiek

Die jaarlikse Somer-interskole tussen Bredasdorp, Hermanus en Overberg vind Saterdag by Hoërskool Overberg plaas. Die byeenkoms begin om 08:00 met die optogte vanaf 07:00. Daar gaan […]
February 23, 2018

Hoërskool Overberg lewer pragprestasies

Die Ovies het rede om breëbors te wees: 100% – slaagsyfer vir die 5 de agtereenvolgende jaar; 13 A – gemiddeldes met SES kandidate bo 90% […]
February 23, 2018

Day / Night MTB Ride

February 23, 2018

Suid-Boland Atletiekkampioenskappe 2018

Die Suid Boland kampioenskappe is gehou op 17 Februarie 2018 op die skoolbaan van HS Overberg. Daar was 17 skole wat deur ongeveer 600 atlete verteenwoordig […]
February 7, 2018

Koesterklanke 2018

Op 26 en 27 Maart verander die klaskamers van Hoërskool Overberg in ‘n reuse teater en skooluniforms word kostuum. Dis dramas, sang, flieks, dans….Leerlinge skep self […]
February 6, 2018

Akademiese prysuitdeling op 23 Januarie 2018

By die akademiese prysuitdeling op 23 Januarie 2018 is die Dux-leerders van HS Overberg, graad 8 – 11 (2017), aangekondig. VLNR Mev. Hanneke Strydom (Akademiese hoof) […]
February 6, 2018

Koorkamp

Die Hoërskoolkoor, bestaande uit 76 lede, het 19,20 Januarie 2-18 ‘n baie suksesvolle oefenkamp gehad by die Oudekraal venue buite Caledon. Kinders het entoesiasties gewerk en […]
February 6, 2018

Kuns

Visuele Kunsklasse is beskikbaar by Hoërskool Overberg op Woensdae 14:00 – 16:00 in die Hokkie Klubhuis  (onderhewig aan verandering na gelang van die groep.) Kontakpersoon:  Arina […]
December 13, 2017

Mev. Hanneke Strydom

Mev. Hanneke Strydom, Afrikaans-onderwyseres aan HS Overberg is met ingang 1 Oktober 2017 aangestel as adjunkhoof. Mev. Strydom het in Januarie 2011 vanaf HS Frans du […]
November 27, 2017

Theewaterskloof Junior Stadsraad

Die Junior Stadsraad is ‘n projek wat deur munisipaliteite geloods word.  Leerders van onderskeie skole dien op hierdie raad.  In die Theewaterskloof Munisipaliteit vorm nege skole […]
November 27, 2017

Waardes-projek

Die Leerderraad 2017 het Vrydag, 4 Augustus die Waardeboom amptelik aan die Ovies bekendgestel Dís die waardes wat die Ovies nastreef. Om die kostes te dek […]
November 27, 2017

Hoofleiers 2017

Tydens die Ovies se prysuitdeling op Donderdag, 13 Oktober 2016 is die hoofleiers vir 2017 aangekondig: – Hoofseun: Albert Augustyn – Hoofmeisie: Anri Matthee – Onder-hoofseun: […]
November 27, 2017

Ovie-leiers word geskool

Hoërskool Overberg woon jaarliks ‘n leerderleierskonferensie by La Rochelle by. Plattelandse skole word genooi en bederf deur ‘n verskeidenheid van leiers in SA wat hul toespreek […]
November 22, 2017

Landbouwetenskap Uitstappies

GRAAD 10 Die gr. 10’s besoek Overberg Agri se Roodebloem proefplaas vir ‘n geasseseerde prakties van lamer- immobilisering, lammer – hantering, asook lammer – dosering. Ons […]
November 22, 2017

Ovies besoek Groenste Hotel in Afrika

Ovies besoek Groenste Hotel in Afrika Die graad 11 Toerisme-leerders het op Dinsdag, 19 April ‘n besoek gebring aan die Hotel Verde by die Kaapstad Internasionale […]
November 22, 2017

Ovies besoek Paarl-attraksies

Op Donderdag, 23 Februarie het die Graad 10 Toerismeklas verskeie attraksies in die Wynlande besoek. Eers was die Le Bonheur krokodilplaas aan die beurt. Hier kon […]
November 16, 2017

Tiaan Boshof

Musiekeksamens: Tiaan Boshoff: Sang- Ererol Gr.6 ALMSA
November 16, 2017

Lize Visser

Lize Visser (viool) – ‘n leerder van Debbie Biermann van Kleinmond se Handevat Musiekprojek – het met haar Goue toekenning die hoogste punte in die senior […]
November 16, 2017

Marimbas

Die Handevat Marimbas het vir die 5de agtereenvolgende jaar (sedert hul begindae) die Goue Medalje vir Hoërskool-Marimba bands by die Overbergse Eisteddfod verower.       […]
November 16, 2017

Jeannie Fick

Jeannie Fick word 2015, 2016 en 2017 aangewys as die beste pianis in by die Overberg Eisteddfod met verskeie Cum Laudes oor die 3 jaar!
November 16, 2017

Joshua le Roux

Joshua took part in: Tygeberg Eisteddfod and received 2 Cum Laude( 95%and 93%): Solo and was announced as the best overall junior singer!!! Western Cape singing […]
November 16, 2017

Danstoer Kroasië 20-30 Mei 2017

SA DANCE TEAM TOURING TO CROATIA MADE 2 MOVE dance studio is very proud to announce that the following dancers received their South African clothes and […]
November 15, 2017

Ruiterkuns

Kayla Radyn en Tineke van Zyl neem op ‘n gereelde basis aan skoue deel met uitstekende uitslae. Kayla is op die Swellendam skou aangewys as beste […]
November 15, 2017

Rolbal

Hanre Pool het aan die SA Junior Rolbaltoernooi deelgeneem. Die Bolandspan, wat Hanre verteenwoordig, het gewen teen Eden A, Noord-Kaap, Vrystaat C en Northerns. Hanre se […]
November 15, 2017

Shotokan Karate

Onder leiding van Sensei Pieter Esterhuizen (6de Dan) behaal die volgende Ovies by die Shotokan karate SA-Kampioenskappe die volgende uitslae: Aldrick Opperman wen goud en twee […]
November 15, 2017

Overberg Ontwikkelings Senior Netbalspan

Overberg Ontwikkelings Senior Netbalspan: Baie geluk aan Liané Jacobs wat gekies is vir die Senior Ontwikkelingspan wat op 25 en 26 Augustus deelgeneem het aan die […]
November 15, 2017

Wes-Kaap netbalproewe

Ilne Benjamin het deelgeneem aan die Wes-Kaap netbalproewe wat in Riversdal plaasgevind het.
November 15, 2017

Interdistrikte Netbaltoernooi – 2017

Interdistrikte Netbaltoernooi – 2017 Die Interdistrikte toernooi het vanjaar in Wellington plaasgevind en al die streekspanne vanaf O/11 tot O/18 het deelgeneem. Die Hoërskool Overberg was […]
November 15, 2017

0/17Boland Platteland Krieket

Floors Brand en Robin Hess is opgeneem in die 0/17Boland Platteland Krieket Winter oefengroep
November 15, 2017

Noord-Boland Hokkiespan

Baie geluk aan die volgende leerders wat in die span is: – Lithemba Pete – Sebastian van Vlaanderen
November 15, 2017

0/14 dogters in Shiraz-span

Denay Benjamin en Zi King is twee 0/14s wat hierdie jaar in die Shiraz-streekspan opgeneem is.  Omdat daar nie Bolandspanne in die 0/14-ouderdomsgroep gekies word nie, […]
November 15, 2017

Hokkiespelers in die Boland Streekspan.

Anje Delen (gr.12) en Jeanri Albertyn (gr.11) is hierdie jaar in die Boland C-span opgeneem.  Hulle het in die laaste week van die Septembervakansie aan ‘n […]
September 29, 2017

Puma School of Speed

Woensdag, 18 Januarie het 5 leerlinge van HS Overberg deelgeneem aan hierdie geleentheid wat spesiaal geskep is vir naellopers van 100m, 200m, 400m en 800m by […]
September 29, 2017

Boland Rugby Presteerders

Renaldo Matthee was verkies tot die Boland 0/18 Akademierugbyspan en Christoff Walker tot die Boland o/18 Cravenweekspan. Die spanne het gedurende die Junie vakansie aan die […]
September 29, 2017

Buitemuurs: Karate

SHOTOKAN KARATE SA NASIONAL KAMPIOENSKAPPE: Twee goue medaljes Aldrich Opperman en Eva Quinlan
September 29, 2017

UITNEMENDHEID VIR GR.9 2016 in OBOS

• Beste prestasie in Gesyferdheid (Wiskunde) [Nasionale sistemiese toetsing van WKOD] • 4de beste prestasie in Geletterheid (Anas: Tale) • Beste prestasie in Gesyferdheid en Geletterdheid […]
September 29, 2017

Top 10 in die Wes-Kaap gr.12 2016 (individuele leerders)

• Meganiese Tegnologie -1ste • RTT-1ste • Duits Tweede Addisionele Taal – 6de
September 29, 2017

Uitnemendheid vir matriekuitslae 2016-algemeen

• 100% Slaagsyfer afgelope 5 jaar! • 19 A-gemiddeldes uit klas van 90 • 175 vak-A’s • 80% Baccalaureus-slaagsyfer • Duits gem 81% met 6 A’s […]
September 28, 2017

Die 13-jarige Laneke Van Zyl van Geneva, Switserland,raak ‘n maand lank ‘n Ovie!

September 28, 2017

Mev. Alda Albertyn is aangestel vir die res van die jaar in die Afrikaanse pos

September 26, 2017

3 Ovies kry hulle onderskeidingskleure

September 26, 2017

Ovies het sy eie “coffee shop”

September 26, 2017

Nuwe leerderraad vir 2017/2018

 
September 19, 2017

Mev. Hanneke Strydom is aangestel as die nuwe Adjunkhoof by Ovies. Sy onderrig Afrikaans en sien uit na die nuwe uitdaging.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X