Anje Delen (gr.12) en Jeanri Albertyn (gr.11) is hierdie jaar in die Boland C-span opgeneem.  Hulle het in die laaste week van die Septembervakansie aan ‘n toernooi in Bloemfontein gaan deelneem.  Hulle span is onoorwonne by die toernooi, maar weens ‘n “doelverskil” kom hulle tweede na WP-Noord wat ook onoorwonne was.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *