Ad Altiora - Altyd Hoër


Die skool se eerste tennisspan het vanaf die 24ste tot die 26ste Februarie na Mosselbaai getoer. Die span het teen Hoërskool Langenhoven en Hoërskool Punt gespeel. Teen beide skole het Hoërskool Overberg al die enkels gewen.

Eerste meisie: Emma Walker, Nina Theron, Jeanri Albertyn, Catharina Vice.
Eerste seuns: Delbert Grebe, Junior Spanelis, Barend du Toit, Christiaan Lusse.

Foto's

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X