Overberg Ontwikkelings Senior Netbalspan: Baie geluk aan Liané Jacobs wat gekies is vir die Senior Ontwikkelingspan wat op 25 en 26 Augustus deelgeneem het aan die Wes-Kaap Ontwikkelings Kampioenskappe in Oudtshoorn.