Sosiaal

Colour Run

Die leerderraad bied jaarliks die colour run aan. Die groot hoeveelheid deelnemers en die breë glimlagte bevestig dat hierdie geleentheid iets is wat nie misgeloop moet word nie.