
"Ad Altiora - Altyd Hoër"
Ons Leerderraad
Die Leerderraad is ‘n demokraties-verkose struktuur wat dien as ‘n skakel tussen die leerders en onderwysers in die skool. Onder leiding van twee hoofleiers en twee onderhoofleiers, poog die Leerderraad om die skool se beeld te bevorder, adminstratiewe hulp te verleen en sosiale en geesbouaktiwiteite vir die leerders te organiseer.
‘n Paar van die Leerderraad se jaarlikse projekte sluit in:
Die voogonderwysers, mev. Petley en mnr. Meyer, 2020, bied ‘n helpende hand waar nodig.
‘n Paar van die Leerderraad se jaarlikse projekte sluit in:
- ‘n Valentynspiekniek waartydens leerders op die rugbyveld saam kan kuier.
- Musiek Vrydae, waartydens die skool tydens pouses musiek op die paviljoen geniet.
- Die skryf en vervaardiging van ‘n produksie vir die skool se jaarlikse Koesterklanke-Kultuurkunstefees.
- Sokkies (een per kwartaal) insluitend ‘n Valentynsbal en winterbal.
- Geesbou deur middel van Funky week en Big Brag voor somer- en Winterinterskole.
- Liefdadigheidsprojekte in die gemeenskap (in samewerking met die skool se CSV.)
- Opknapping en instandhouding van kennisgewingborde in die skool en die gemeenskap.
- Veldtog om waardes in die skool te bevorder.
- Muti Morsi: ‘n projek om die leerders bewus te maak van herwinning en netheid.
Die voogonderwysers, mev. Petley en mnr. Meyer, 2020, bied ‘n helpende hand waar nodig.
Leerderraad | ||
---|---|---|
Gr.12 | Lenka Barnard | Chanel Bosman (onderhoofdogter) |
Miché Botes | Abongile Dekeda | |
Jean de Villiers (onderhoofseun) Quan Julies | Quan Julies | |
Carolien Meyer | Carolien Meyer Willem Roux (hoofseun) |
|
Githa van Niekerk (hoofdogter) | Tyra van Wyk | |
Catharina Vice | ||
Gr.11 | Anisha Botha | Anisha Botha |
Chanel Schmidt-Dumont | ||
Gr.10 | Taylor Stewart | Elita van Niekerk |
Gr.9 | Hlubi Siyengo | Reenan Hendricks |
Gr. 8 | Jané Jordaan | Jana Smal |
Leerderraad Nuus