
Ad Altiora - Altyd Hoër
Bevorderingsvereistes Graad 8 en 9
- Afrikaans Huistaal & Eerste Addisionele Taal
- Engels Huistaal & Eerste Addisionele Taal
- Wiskunde
- Sosiale Wetenskap
- Natuurwetenskap
- Ekonomiese en Bestuurswetenskap
- Tegnologie
- Kreatiewe Kuns
- Lewensoriëntering
Minimum Slaagvereistes:
- Vlak 4 (meer as 50%) vir een amptelike taal op Huistaalvlak
- Vlak 3 (meer as 40%) vir die tweede vereiste amptelike taal op Eerste Addisionele taalvlak
- Vlak 3 (meer as 40%) vir wiskunde
- Vlak 3 (meer as 40%) in enige DRIE van die ander vereiste vakke
- Vlak 2 (meer as 30%) in enige TWEE van die oorblywende vereiste vakke
Bevorderingsvereistes Graad 10 tot 12
- HUISTAAL (Afrikaans of Engels)
- EERSTE ADDISIONELE TAAL (Afrikaans of Engels)
- WISKUNDE of WISKUNDIGE GELETTERDHEID
- LEWENSORIëNTERING
Minimum Slaagvereistes Keusevakke:
- Moet HUISTAAL slaag met 40% of meer.
- Moet EERSTE ADDISIONELE TAAL slaag met 30% of meer.
- Moet ENIGE TWEE ander vakke slaag met 40% en meer.
- In 'n verdere DRIE vakke moet die leerder 30% en meer behaal