Ad Altiora - Altyd Hoër
Ovies Gemeenskap
Die “Ovies gee om”-projek is in 2015 begin. Elke kwartaal pak die Ovie-familie ‘n projek aan om ‘n verskil in die gemeenskap te maak. Projekte sluit in:
• sop vir die ACVV
• hulp by Caledon dieregesondheidsentrum vir loslitdag verkope
• insameling van wol vir die “Brei-projek” van Junior Stadsraad
• ondersteuning aan kleuterskole
• asook betrokkenheid by tehuise soos Heidehof
• Elim-tehuis
• Klere, toiletware en kos na Knysna met brande
“Ovies gee om” bied ‘n geleentheid aan die leerders om bewus te raak van die behoeftes in die gemeenskap en ook die kans te kry om ‘n verskil te maak. Die Ovies gee werklik om en is daarom bereid om ander in nood by te staan.