Rolbal

Shotokan Karate
November 15, 2017
Ruiterkuns
November 15, 2017

Hanre Pool het aan die SA Junior Rolbaltoernooi deelgeneem. Die Bolandspan, wat Hanre verteenwoordig, het gewen teen Eden A, Noord-Kaap, Vrystaat C en Northerns.
Hanre se span het tydens die toernooi ‘n perfekte agt opgetel. (Dit beteken dat al agt die balle naaste aan die wit lê).

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X