Ruiterkuns

Rolbal
November 15, 2017
Danstoer Kroasië 20-30 Mei 2017
November 16, 2017

Kayla Radyn en Tineke van Zyl neem op ‘n gereelde basis aan skoue deel met uitstekende uitslae.

Kayla is op die Swellendam skou aangewys as beste in die volgende:
Ope stap klas
• onder 18 bo 14 jaar – 1ste

Beste kinderruiter
• onder 18 bo 14 jaar – 1ste

Ope kinderryperd
• onder 18 bo 14 jaar – 1ste

Ope 3 gang klas
• onder 18 bo 14 jaar – 1ste

Tineke van Zyl wen die volgende:
Saalperd kampioen
3 – gang Kampioenskappe – 1ste
Vlaam kampioen 3 gang – 1ste
Boerperd 3 gang – 1ste

Sy het ook op die Heidelberg skou eerste plek in die Saalperd 3-gang kampioen.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X