Shotokan Karate

Overberg Ontwikkelings Senior Netbalspan
November 15, 2017
Rolbal
November 15, 2017

Onder leiding van Sensei Pieter Esterhuizen (6de Dan) behaal die volgende Ovies by die Shotokan karate SA-Kampioenskappe die volgende uitslae:
Aldrick Opperman wen goud en twee brons medaljes. Hyword aangewys as beste seuns kadet karateka.
Eva Quinlan wen ‘n goue en silwer medalje.
Ruan Delport wen brons in Kata

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X