Marimbas

Jeannie Fick
November 16, 2017
Lize Visser
November 16, 2017

Die Handevat Marimbas het vir die 5de agtereenvolgende jaar
(sedert hul begindae) die Goue Medalje vir Hoërskool-Marimba bands by die
Overbergse Eisteddfod verower.

 

 

 

 

 

 

Onlangse foto aangeheg met hul Stellenbosch Kunswedstrydmedaljes wat
hul vroeër vanjaar verwerf het.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X