Landbouwetenskap Uitstappies

Ovies besoek Groenste Hotel in Afrika
November 22, 2017
Ovie-leiers word geskool
November 27, 2017

GRAAD 10
Die gr. 10’s besoek Overberg Agri se Roodebloem proefplaas vir ‘n geasseseerde prakties van lamer- immobilisering, lammer – hantering, asook lammer – dosering.
Ons besoek Overberg Agri se Roodebloem proefplaas vir ‘n praktiese demonstrasie van die skandering van dragtige skaap – ooie.
By Overberg Agri se Roodebloem proefplaas word ‘n praktiese demonstrasie van die skeer van skape gedoen

GRAAD 11
Besoek die Megaweek te Bredasdorp.
By TWO a DAY te Grabouw word ‘n begeleide toer van hul hiper moderne pakstoor, bewarings- asook versendings fasiliteite gedoen.
Die klas besoek Willem Thonie Boerderye te Villiersdorp vir praktiese kennismaking van snoeitegnieke, opleistelsels, plaagbeheer, besproeiingstegnieke, besproeiingskedulering, okkuleringstegnieke en aanplantings van appelbome.

GRAAD 12
Besoek Ouplaas Boerderye te Greyton vir ‘n begeleide toer van ‘n moderne melkstal.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X