Hoofleiers 2017

Ovie-leiers word geskool
November 27, 2017
Waardes-projek
November 27, 2017

Tydens die Ovies se prysuitdeling op Donderdag, 13 Oktober 2016 is die hoofleiers vir 2017 aangekondig:

– Hoofseun: Albert Augustyn
– Hoofmeisie: Anri Matthee
– Onder-hoofseun: Curtleigh Tobias
– Onder-hoofmeisie: Lynn Fisher

Anri Matthee is gekeur om die 58 ste Jeugleierkonferensie van die Burger by te woon.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X