Hoërskool Overberg woon jaarliks ‘n leerderleierskonferensie by La Rochelle by.

Plattelandse skole word genooi en bederf deur ‘n verskeidenheid van leiers in SA wat hul toespreek

VLNR
Curtleigh Tobias; Anri Matthee; Lynn Fisher; Alex du Plessis