Die Leerderraad 2017 het Vrydag, 4 Augustus die Waardeboom amptelik aan die Ovies bekendgestel Dís die waardes wat die Ovies nastreef.
Om die kostes te dek het hul verskeie projekte geloods, bv. ‘n winterbal