By die akademiese prysuitdeling op 23 Januarie 2018 is die Dux-leerders van HS Overberg, graad 8 – 11 (2017), aangekondig.

VLNR
Mev. Hanneke Strydom (Akademiese hoof)
Cobus Smith (graad 10) 92.4%
Mnr. Eddie Labuschagne (skoolhoof)
Willem Roux (graad 9) 91.1%
Aldrich Opperman (graad 8) 89.2%
Jeanri Albertyn (graad 11) 89.0%