Visuele Kunsklasse is beskikbaar by Hoërskool Overberg op Woensdae 14:00 – 16:00 in die Hokkie Klubhuis  (onderhewig aan verandering na gelang van die groep.)

Kontakpersoon:  Arina Myburgh  [0826803586]