Gebreide komberse aan Kindersorg

Dankie, Ovie-Onnies
February 23, 2018
Ovies leer Paarl ken by 39C
March 13, 2018

Noni Afrika en Sayola Zingula oorhandig gebreide komberse aan Kindersorg in
Kleinmond waar 16 kinders versorg word. Die komberse is gebrei en aanmekaar gehekel deur 2 dames van Caledon, mev. Olive de Waal (95) en mev. Fransiena Otto.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X