Die graad 10A-klas het die personeel van HS Overberg se Valentynsdag gemaak met ‘n baie spesiale geskenkie – ‘n pragtige kolwyntjie in ‘n kunstig versierde houertjie.
Só het hul hul onnies bedank vir soveel empatie en deernis vir die Ovies