Ovie-onnies vang gees vir Interskole atletiek

Hoërskool Overberg lewer pragprestasies
February 23, 2018
Dankie, Ovie-Onnies
February 23, 2018

Die jaarlikse Somer-interskole tussen Bredasdorp, Hermanus en Overberg vind Saterdag by Hoërskool Overberg plaas.

Die byeenkoms begin om 08:00 met die optogte vanaf 07:00. Daar gaan weer heerlike eetgoed deur die Ouervereniging verkoop word en Altiora Inc, die koffiewinkel, se deure staan ook oop vir ‘n pragtige uitsigvanaf hul dek en lekker ligte etes word bedien. Kom ondersteun die skool en geniet ‘n heerlike dag in die Overberg!

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X