Die Ovies het vanjaar die Boland Hokkie-bokkie

Oviester sing “ticket to Talent America” los!
May 4, 2018
Boland Rugby
July 25, 2018

Die Ovies het vanjaar die Boland Hokkie-bokkies.

* Taylor Stewart – 0/14 Shiraz-span se toernooi is in Bloemfontein
* Dejay Benjamin – 0/16 IPT B-span in Pietermaritzburg
* Jeanri Albertyn – 0/18 Boland C-span in Bloemfontein

Baie geluk, ons is baie trots op julle!