Tydens die jaarlikse prysuitdeling op 11 Oktober 2018 is die hoofleiers vir 2019 bekendgemaak.

Skool:
• Marcel Pheiffer (Onderhoofseun)
• Nina Theron (Hoofdogter)
• Kaylee Krige (Onderhoofdogter)
• Ian le Roux (Hoofseun)

Koshuise:
Huis Van den Berg (seuns):
• Johan van Dyk

Nerina (dogters)
• Isabel Karoro