Skole Kook

Ovies_Toekennings NSS eksamen 2018
February 12, 2019
Baie dankie
August 30, 2019

Skole Kook

Sayola Zungula en Siya Saul is een van sewe spanne wat deurdring na die
semi-finaal, later in Augustus.

Daar is landwyd 22 skole wat vanjaar aan Skole Kook deelneem.

Hou hierdie twee bobaas kokke dop!