Baie dankie aan almal wat jul MySchool-kaarte so getrou gebruik. Die mooi bedrag van R5916.70 is tot hede aan die skool oorbetaal vanjaar.
Indien jy nog nie ‘n kaart het nie doen vandag aansoek by Teresa Coetzee by Hoërskool Overberg.

Deur slegs jou kaart te “swipe” met jou aankope by die volgende instansies verdien ons die fondse:

• Woolworths Hermanus Station Square & Woolworths Whale Coast Mall & Woolworths stores country wide, as well as Online & Insurance
• Engen Quickshops – Engen Hermanus Convenience Centre
• Bidvest Waltons online www.waltons.co.za
• Loot www.loot.co.za
• Hi Q Hermanus
• Supa Quick Hermanus
• Flight Centre (Red Label Holidays)
• WorksheetCloud www.worksheetcloud.com
• Power24 for prepaid electricity www.power24.co.za
• Dassiesfontein (on the N2)