HS Overberg Blink Uit In NSS-Eksamen 2019

Ovies hou kleureatletiek!!!!!
January 27, 2020
KykNET hoe sing Ovies plek in landswye finaal los!
June 17, 2020

Nie net behaal HS Overberg ‘n 100%-slaagsyfer nie, maar is daar ook 5 kandidate in die Top 10 opgeneem. 

Cobus Smith is die algehele toppresteerder (93.5%), met onderskeidelik Ruan Delport (4e), Daneel van Niekerk (6e), Kaylee Krige (8e) en Hendrik Prinsloo (10e).  Cobus is ook aangewys as die beste presteerder in Wiskunde en Fisiese Wetenskap;  Daneel in IGO en Kaylee en Hendrik in Rekeningkunde. 

‘n Gelukkige leerder is ‘n Ovie-presteerder!!

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X