KykNET hoe sing Ovies plek in landswye finaal los!

HS Overberg Blink Uit In NSS-Eksamen 2019
June 17, 2020
Die Burger se jeugleierskonferensie
June 17, 2020

Die Hoërskool Overberg se skoolkoor (65 lede) het in die Wes-Kaap finaal in die  KykNET NOU Sing-in-Harmonie-kompetisie as wenners weggestap saam met die Hoër Meisieskool Bloemhof ind die kategorie 800 en minder leerder.

Die beoordelaars was baie beïndruk met die kwaliteit van hierdie klein plattelandse koor uit ‘n skool met slegs 480 leerders .

Die Ovies is opreg trots op hierdie uitsonderlike prestasie.  230 kore met bykans 20 000 koorlede van regoor die land het mekaar die stryd aangesê in hierdie kompetisie.

Die koor moes ongelukkig onttrek aan die Nasionale rondte op 1 November 2019, omdat dit in die middel van die matriekeindeksamen val.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X