Aankondiging van Eerste Kwartaal Top 20-Akademie Graad 12

Provinsiale Akademiese Toekenning Aan HS Overberg, Januarie 2020
June 18, 2020
Ovies Presteer by Radikale Redenaars in Pretoria Okt. 2019
June 19, 2020

Ons is baie trots op ons drie toppresteerders wat op 12 Junie 2020 aangekondig is. 

Chanél Bosman beklee die eerste posisie met 94.5%.

Willem Roux is met 92.8% in die tweede posisie.

Ethan West is beloon vir sy harde werk met 86.7% in die derde posisie. 

Die leerders se toewyding, harde werk en getroue skoolbywoning maak sulke prestasies ‘n werklikheid.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X