Provinsiale Akademiese Toekenning Aan HS Overberg, Januarie 2020

Ovies klim steeds atletiekleer by SUID-BOLAND
June 17, 2020
Aankondiging van Eerste Kwartaal Top 20-Akademie Graad 12
June 18, 2020

Wes-Kaapse Onderwysdepartement het die toppresteerders en skole in die NSS-eksamen van 2019 by Leeuwenhof vereer.  Me. Hanneke Strydom (waarnemende hoof) en mnr. Louis Kriel (adjunkhoof) het die glansgeleentheid bygewoon.

HS Overberg verwerf ‘n derde plek vir die grootste toename in die persentasie kandidate wat toegang tot Baccalaureusgraadstudies verkry  het in die periode 2017 – 2019.  HS Bredasdorp (mnr. Retief Muller, hoof) het die negende posisie beklee.  Mev. Helene van Zyl, Overberg Distriksdirekteur, het erkenning gekry vir die tweede posisie wat Overberg Onderwysdistrik in die Wes-Kaap ingeneem het.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X