Ovies Presteer by Radikale Redenaars in Pretoria Okt. 2019

Aankondiging van Eerste Kwartaal Top 20-Akademie Graad 12
June 18, 2020
Montagu Drama Festival
June 22, 2020

Tydens die Radikale Redenaarskompetisie het twee van ons leerders deurgedring na die Nasionale rondte in Pretoria.

Willem Roux (gr.11 in 2019) behaal die tweede plek in die Afrikaanse afdeling en Robert Myburg (gr.8) ‘n vierde plek in die Engelse afdeling.  Ons is geweldig trots op hierdie twee leerders.  Hulle verwerf onderskeidingskleure vir hierdie uitmuntende prestasie.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X