Ovies Word Vereer by Overberg Distrik Sporttoekennings

Boland Junior Enkelkampioen is ‘n Ovie
June 23, 2020
Welkom in Ovieland
June 24, 2020

Tydens die eindjaarfunksie van die Overberg Distriksportkomitee in 2019, is daar erkenning aan sportsterre gegee vir hulle bydrae op verskeie sportterreine.

Hanru Pool (rolbal), Marcel Pheiffer en Danel Franse (rugby) ontvang elkeen ‘n spesiale voorsitterstoekenning.  Die hele Caledon-gemeenskap is baie trots op ons drie uitblinkers.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X