Interdistrikte Netbaltoernooi – 2017
Die Interdistrikte toernooi het vanjaar in Wellington plaasgevind en al die streekspanne vanaf O/11 tot O/18 het deelgeneem. Die Hoërskool Overberg was verteenwoordig deur:
O/14
Nalize Beukes
Innocentia Olivier
Isabella Brink
Denay Benjamin
O/15
Ilne Benjamin
Hlonela Bala
O/17
Michelle Blom
Alison Godfrey
O/18
Amber Damon
Agter:Hlonela; Isabella; Amber; Ilne; Michelle; Alison
Voor:Nalize; Denay Afwesig: Innocentia