Boland Rugby Presteerders

Buitemuurs: Karate
September 29, 2017
Puma School of Speed
September 29, 2017

Renaldo Matthee was verkies tot die Boland 0/18 Akademierugbyspan en Christoff Walker tot die Boland o/18 Cravenweekspan. Die spanne het gedurende die Junie vakansie aan die Akademieweek in Johannesburg deelneem.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X