Puma School of Speed

Boland Rugby Presteerders
September 29, 2017
Hokkiespelers in die Boland Streekspan.
November 15, 2017

Woensdag, 18 Januarie het 5 leerlinge van HS Overberg deelgeneem aan hierdie geleentheid wat spesiaal geskep is vir naellopers van 100m, 200m, 400m en 800m by die Groenpunt Atletiekstadion.
Die atlete was LeeHano Swarts, Martelize Jordaan, Stanton Lewies,
Faizel Pieters en Adrian Swart. Uitdunne is gehou en al 5 atlete het gekwalifiseer vir die finale wedlope.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X